Andrew Tiernan

Andrew Tiernan
Geboortenaam Andrew James Tiernan
Geboorte 30 November 1965 (1965-11-30)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Tiernan (gebore 30 November 1965) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pianist (2002), 300 (2006), 300: Rise of an Empire (2014), en Automata (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy